Ek hoor vandag vir Riaan Cruywagen praat van “twintig-vier”. Soos in, hierdie jaar is die jaar “twintig-sewe”. Uiteindelik verstaan ek hoekom Afrikaans/Nederlands daardie lomp agterstevoor manier het om van getalle te praat. Die arme Engelse kan nie praat van die jaartal nie. “Twenty-seven”, “twenty-four”. Haha, die Engelse is n00bs, hulle taal is nie “Y2K-compliant” nie! [...]

Happy New Year!:
Why I Cannot Join Shofar:
One Day and Hollywood's "romantic movies":
General Blog Clean-up:
Would You Rather...: