Entries Tagged with 'Afrikaans'
(Sorry English readers… this one’s Afrikaans.) ‘n “Internet-vriend” van my wat dikwels bietjie godsdiens-joernalisme doen, het die Mighty Men konferensie gaan bywoon. Sy artikel verskyn in die Rapport: ‘n Magtige dreuning. Dit is ‘n heel rustige artikel, veel meer interessant (vir my) is die soort reaksies wat dit blykbaar ontlok. Hier is een van die [...]
[Read more →]
Categories: Worldviews
Tags: Afrikaans · Angus Buchan · Johannes de Villiers · Mighty Men Conference
December 20th, 2007 · 5 Comments
Daar sit die walglike ding. Groot en oranje. Alles rondom hom vervaag. Ek staar na hom, en hy staar na my. Groot en oranje. My hand beweeg versigtig nader. Ek het geen keuse nie. Stadig en huiwerig. Ek raak aan hom. My hand maak toe oor hom. Ek neem die mes in my ander hand [...]
[Read more →]
Categories: Personal
Tags: Afrikaans · Nostalgia
Ek hoor vandag vir Riaan Cruywagen praat van “twintig-vier”. Soos in, hierdie jaar is die jaar “twintig-sewe”. Uiteindelik verstaan ek hoekom Afrikaans/Nederlands daardie lomp agterstevoor manier het om van getalle te praat. Die arme Engelse kan nie praat van die jaartal nie. “Twenty-seven”, “twenty-four”. Haha, die Engelse is n00bs, hulle taal is nie “Y2K-compliant” nie! [...]
[Read more →]
Categories: Culture
Tags: Afrikaans · Chuck Norris · English · Language · Riaan Cruywagen
Happy New Year!:
Why I Cannot Join Shofar:
One Day and Hollywood's "romantic movies":
General Blog Clean-up:
Would You Rather...: