Comments on: Mighty Men Conference and Defensive Responses (Afrikaans)

By: Hugo
Haai Wouter! Goed om van jou te hoor!

Miskien is ek net ‘n lafaard.

Nooit! Jy los dan nou juis hier ‘n “comment” om die teendeel te bewys. Jy kies dalk net versigtig jou oomblik.   Dit is hoeka ‘n uitstekende paar opmerkings (die soort wat my sommer lus maak om dit te vertaal na Engels).

By: wouter
Hugo,

In die eerste plek moet ek erken dat ek daarvan hou om kommentaar te lees en nie noodwendig kommentaar te lewer nie. Ek dink dit het dalk iets te doen met die tipe reaksies wat ek gereeld sien in kommentaar. Hierdie artikel is ‘n goeie voorbeeld. Ek probeer dit verhoed. Miskien is ek net ‘n lafaard.

Ek wonder partymaal of mense so met mekaar sal praat in persoon. Nogals venynig

Ek dink dit moet die persoon wat die artikel skryf se keuse wees of hy sy naam wil publiseer. Ek neem aan Rapport het hulle riglyne maar enige persoon kan besluit of hy vir hulle wil werk of nie en onder watter voorwaardes.

Hoe laat dit my voel? Dit laat my dieselfde voel toe ek my vriend in Umtata gaan oplaai het.Oppad Kaapstad toe het ek by my familie gestop in Plett. Hulle het my nie verwelkom soos wanneer ek alleen daar stop nie. Ek het goeie idee gekry van die ander kant in my gesprek in die kar tot in die kaap. So nee iemand wat sy ou suid-afrikaanse vlag laat wapper help nie veel nie en gee nie regtig om hoe ander daaroor voel nie.

Ek is ‘n buitestander van die konferensies maar het wel familie wat dit bywoon. Ek kan verstaan wat onstellend is vir die in die “binnekring”. Dieselfde ding wat enige persoon onstel wat glo hy is reg: trots. Wys my ‘n persoon wat na kritiek oor sy doktrine sal luister sonder om onstel te word? Nie maklik nie. Ek sukkel daarmee. Vir die mense in die binnekring is Angus die begin en die einde. Jy hoef nie eers kritiek te lewer nie (jy hoef net nie saam te stem nie) en jy trap op tone.

Die artikel onstel my glad nie. Dis seker omdat ek nie noodwending glo Angus is altyd reg nie. Ek dink die reaksie maak die artikel lewendig. Wys jou wat is werklik in mense se harte. Scary! Hopelik sal dit my help om nie verbaas te wees in die toekoms nie.

oor en uit

By: ekkedink
ek het deelgeneem aan die gesprek en my comments gelos by http://ekkedink.wordpress.com/2009/05/01/angus-buchan-en-die-mmc-09/

By: Angus Buchan en die MMC 09 « ekke dink
[...] Angus Buchan en die MMC 09   By ekke 0 Comments   Categories: Algemeen, Briewe, Genade, Politiek, Teologiese temas and filosofie       Hugo het hier ‘n klompie vrae gevra na aanleiding van ‘n baie negatiewe kommentaar deur gerrie lombaard op johan de villiers se brig in die onlangste Rapport. rapport artikel hier negatiewe kommentaar van ene en hugo se uitlokkende vrae hier  [...]

By: Hugo
I’ve picked up my first comment on Facebook (in Afrikaans):

http://www.facebook.com/note.php?note_id=74511694393&comments&ref=mf

I think I’ll just accept that there may often be two independent conversations taking place, and just provide links for those interested?