thinktoomuch.net

Pondering the South African Memesphere – Looking for the Good in Everything

thinktoomuch.net header image 2

You Owe Deon Maas an Apology

November 27th, 2007 · Posted by Who Knows? · 3 Comments

My good friend Johan Swarts has summarised the situation brilliantly:

Reg. Noudat die meeste stof rondom arme Deon Maas gesak het, werp ek graag my eie stuiwer in die armbeurs oor dié lamlendige situasie.

As jy, liefste leser, een van die mense was wat hom uitgekryt het as ‘n voorstander van Satanisme en / of jy een van die kettingbriewe of SMSe rondgestuur het in ‘n poging om Rapport te boikot, was jy verkeerd. Heeltemal verkeerd. Want jy het nie die rubriek gelees nie. As jy dit gelees het, sou jy die volgende geweet het:

Go read the rest on his blog.

Sorry, I’m not translating into English. He wrote the post so well, that a translation that does it justice would take me too long right now. Besides, the people that owe him an apology can typically speak and read Afrikaans.

Categories: Culture · Religion and Science
Tags: · ·

3 responses so far ↓

  • 1 Johan Swarts // Nov 27, 2007 at 11:05 am

    :-)

  • 2 Jane // Apr 1, 2010 at 4:06 pm

    Deon Maas

    Het jy geen gevoel in jou. Jy het geen skaamte in jou, om rubrieke oor ander te skryf en hulle so te verneder en hulle lewens te verwoes met jou smeer rubrieke in koerante.

    Wat makeer jou?

    Pasop hulle se “what goes around comes around”.

    In hierdie Paas tyd wil ek vir jou se gaan soek die Here en besef hy het aan die kruis gesterf vir ons almal se sondes. Wie is jy om ander te oordeel en jou mening te gee in jou smerige stories oor ander mense se tekorkominge en foute.

    Hoop jy gaan tot jou sinne kom en twee maal dink voordat jy iemand se foute weer uitbuit in jou rubrieke.

  • 3 Hugo // Apr 2, 2010 at 5:46 pm

    Jane, ek’s nie meer “in die loop” oor wat in die koerante verskyn nie (ek’s nie op die oomblik in Suid Afrika nie). Waaroor presies kritiseer jy hom nou hier? (Het jy ‘n voorbeeld waarna ek kan loer, ‘n link of iets?) Watse foute verwys jy na, wat hy uit gebuit het?

Leave a Comment

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>